Die Vivo Boerebemarkingsdag is Limpopo se grootste landbou-ekspo en vind op 4 en 5 September 2026 plaas. Boere, besighede en besoekers van regoor die provinsie kom hier bymekaar om die nuutste landboutegnologie te sien, produkte te ontdek en saam te kuier. Met demonstrasies, uitstallers, ’n snuffelmark en heerlike kos is die ... Read More

