Noordvaal Market Agents specialises in sourcing quality fruit, vegetables, onions, potatoes and tomatoes directly from the farmer.

We sell fresh fruit and vegetables directly to wholesalers and members of the public at the Tshwane Market.

One of the key role players at the Tshwane Fresh Produce Market, previously known as “Pretoria Fresh Produce Market” or “Pretoria Market”, Noordvaal Market Agents (Pty) Ltd aims to provide an accessible service to our suppliers and buyers at the Tshwane Fresh Produce Market.

Our products and services include: fruit, vegetables, onions & potatoes and tomatoes.

Noordvaal Markagente spesialiseer in die verkryging van gehalte vrugte, groente, uie, aartappels en tamaties direk van die boer.
Ons verkoop vars vrugte en groente direk aan groothandelaars en lede van die publiek by die Tshwane mark.
As een van die sleutel rolspelers by die Tshwane Varsprodukte Mark, voorheen bekend as “Pretoria Varsprodukte Mark” of “Pretoria Mark”, streef Noordvaal Markagente (Edms) Bpk daarna om ‘n toeganklike diens te lewer aan ons verskaffers en kopers by die Tshwane Varsprodukte Mark.

Ons produkte en dienste sluit in: vrugte, groente, uie en aartappels en tamaties.

PRETORIA WEATHER

Have Any Questions?